Friday, October 7, 2011
New SA fiction in the library catalogue
EVE by Sandra Charles (Kwela Books) "Searing, sad and beautifullly triumphant - this novel will stay with me long after many other stories have disappeared from memory" - Chris van Wyk
@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@
LOST GROUND by Michiel Heyns (Jonathan Ball) [Discussion excerpt below by Janet van Eeden, published on Litnet]:
"Lost Ground is yet another compelling novel from the pen of Michiel Heyns, who made his debut with one of my favourite books, The Children’s Day. Lost Ground revisits the South African dorp of Heyns’s childhood. This time it’s a fictional place called Alfredville which embodies all the intrigues that make small towns such fascinating microcosms. In this particular dorp there are villagers gossiping about one another, a few outrageous characters making their presence felt, the unflinching prejudice of the past and, for good measure, the murder of a beautiful young woman.
The narrator, Peter Jacobs, is drawn back to the town in which he grew up to investigate the details behind his cousin Desiree’s murder. He’s left an ex-partner, James, behind in London. He hopes to make a new beginning by reviving his freelance writing career with a story which will reflect the racial conflicts which led to the murder of his cousin in the small South African town. His motives are totally mercenary, as he clinically digs into the seeping wounds of the inhabitants of Alfredville while hoping to write something worthy of the New York Times."
@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@
BROERS deur Bart Moeyaert, vertaal deur Daniel Hugo (Protea)
“Een keer per jaar gaan ons pa onderaan die trap staan en roep hy ons name in een asem boontoe, asof ons één broer met ’n lang naam is.”
'Bart Moeyaert is die jongste van sewe broers op ’n ry. Daarom is die Belgiese koning sy peetpa en het hy ’n geskenk van die koninklike paleis ontvang: ’n goue beker en ’n goue lepel met ’n kroon en die letter B daarin gegraveer. Hy wonder nog steeds of die B vir Boudewijn of vir Bart staan.
In hierdie versameling sketse vertel hy van al die avonture wat sewe broers kan beleef. Deur die verwonderde oë van die jongste word selfs die mees alledaagse gebeurtenis iets buitengewoons. Die broers bly deurgaans naamloos en word net aangedui as die oudste, stilste, opregste, verste, liefste, vinnigste en “ek”. Die vertellings, waarin sy ma, pa en ouma ook figureer, is tegelyk fantasieryk én lewensgetrou. Dit is ’n boek wat oud en jonk sal geniet: van tieners tot tagtigers.' (Uittreksel afkomstig van bookslive.co.za).
@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@@
HELSE MANIER VAN KOEBAAI Sê deur Francois Bloemhof (Human & Rousseau)
"Die vierde (en laaste) aflewering in die reeks oor Mark Steyn, die Luiperd, een van Die Fabriek se topagente. Mark Steyn en sy mede-agent Lana Dubois is steeds aangetrokke tot mekaar, maar het onoplosbare verskille. Nou moet hulle noodgedwonge weer saamwerk aan 'n nuwe saak en word nie slegs fisieke nie, maar ook groot sielkundige eise aan hulle gestel. Wie vertrou jy? Wie is vriend en wie is vyand? Die spioenasiebedryf is immers bekend vir sy verskuiwende alliansies: Gister se vyand is vandag se "vriend", maar dalk ook net vir vandag. Dit is 'n losstaande verhaal, maar knoop ook verskeie drade uit die vorige drie saam. Helse manier van koebaai se is propvol intrige, spanning, aksie en gevaar – en selfs sake van die hart!" (Opsomming afkomstig van Kalahari.com). Die biblioteek het die hele reeks.
Tuesday, August 30, 2011
Nuut in die biblioteek: 'n Vrou gaan dokter toe
Francois Smith se Afrikaanse vertaling van Ray Kluun se 2003-blitsverkoper, "Komt een vrouw bij de dokter" is nou beskikbaar. Fassinerend en hartverskeurend, dié kyk na 'n man se (gebrekkige) vermoë om die realiteit van sy vrou se borskanker te aanvaar en te hanteer. Die biblioteek het ook die Nederlandse filmweergawe, met Engelse onderskrifte. Niemand kan hierdie verhaal meemaak en onaangeraak bly nie! Verbreed gerus jou verwysingsraamwerk, jou begrip en insig in die menslike kondisie; lees Kluun se verhaal of kyk die film.
Tuesday, August 23, 2011
Fransi Phillips se "Net 'n lewe" die moeite werd
"Fransi se jongste roman, Net ’n lewe, word in 2011 bekroon met die eerste prys in LAPA Uitgewers se Roman-kompetisie. Fransi het R100 000 ontvang, wat dit die grootste prysgeld nog in ’n Afrikaanse romankompetisie maak. In haar bedankingstoespraak sê Fransi dat sy soms skuldig voel, “omdat skryf so lekker is”. Sy het Net ’n lewe geskryf terwyl sy by die Tsjeggiese ambassade in Pretoria gewerk het. Hier het sy onder meer “die ambassadeur se toesprake en briewe van simpatie aan die ambassades van afgestorwe staatshoofde” geskryf.
“Omdat Net ’n lewe in die sosiopolitieke arena van die laaste 50 jaar afspeel, is dit enersyds ’n politieke satire met ’n sterk feministiese inslag, maar dit preek nooit. Hiervoor is die skrywer se stem te soepel en ervare,” het die beoordelaarsverslag gelui." [Litnet]
Lees ook Louis Viljoen en Thys Human se resensies van die novelle.
“Omdat Net ’n lewe in die sosiopolitieke arena van die laaste 50 jaar afspeel, is dit enersyds ’n politieke satire met ’n sterk feministiese inslag, maar dit preek nooit. Hiervoor is die skrywer se stem te soepel en ervare,” het die beoordelaarsverslag gelui." [Litnet]
Lees ook Louis Viljoen en Thys Human se resensies van die novelle.
Wednesday, August 10, 2011
Mike Nicol trilogy now in the library
Read Payback, Killer Country and Black Heart, Mike Nicol's acclaimed revenge trilogy set in Cape Town, South Africa. See Books Live for more and a YouTube trailer to market the final title in the trilogy.
Snippets from each of the titles also available on Books Live.
Snippets from each of the titles also available on Books Live.
The Fence / Andrew Gray - a "political thriller"
African politics, dictators, rebels, diamonds, deals involving big money and South African security expertise from the previous regime... Read the blurb on the publisher (NB) website, and take out this absorbing debut novel.
Thursday, July 7, 2011
Recommended: Atonement / Ian McEwan
"Atonement is a 2001 novel by British author Ian McEwan.
On a fateful day, a young girl (who aspires to be a writer) makes a terrible mistake that has life-changing effects for many people. Consequently, she lives seeking atonement—which leads to an exploration on the nature of writing." Read the rest of the Wikipedia article here.
Friday, June 3, 2011
18 May 2011 - Philip Roth wins Man Booker Prize
Go to http://www.themanbookerprize.com/news/stories/1502 for the news article on the official website.
Subscribe to:
Posts (Atom)





