Wednesday, October 10, 2012
Sestig dae in die Suid-Soedan - Franz Kemp
André le Roux resenseer die boek op Boekenbrug. Hier's 'n aanhaling: "Dit is ’n lekker dagboek van ’n grysbek-joernalis wat al alles gedoen het, behalwe om in die agterent van Afrika ’n TV-nuusdiens in Engels en Juba-Arabies aan die gang te kry. En toe gaan doen hy dit vir ’n encore op ’n ryke loopbaan."
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Would you like to comment, provide your review or suggest a good read?