Tuesday, August 30, 2011
Nuut in die biblioteek: 'n Vrou gaan dokter toe
Francois Smith se Afrikaanse vertaling van Ray Kluun se 2003-blitsverkoper, "Komt een vrouw bij de dokter" is nou beskikbaar. Fassinerend en hartverskeurend, diƩ kyk na 'n man se (gebrekkige) vermoƫ om die realiteit van sy vrou se borskanker te aanvaar en te hanteer. Die biblioteek het ook die Nederlandse filmweergawe, met Engelse onderskrifte. Niemand kan hierdie verhaal meemaak en onaangeraak bly nie! Verbreed gerus jou verwysingsraamwerk, jou begrip en insig in die menslike kondisie; lees Kluun se verhaal of kyk die film.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment
Would you like to comment, provide your review or suggest a good read?