Monday, March 26, 2012

Skreeusnaakse misdaadroman van LAPA

"Adeline Radloff (van Sidekick) span nou saam met sus Lili om ’n supermoderne Pulp Fiction-agtige misdaadverhaal met ’n stripper, sosiale vlinder en geskeide kelnerin in die hoofrolle te skep wat die Kaapse onderwêreld pak – een stad, drie rooikoppe, sewe dae (Lapa Uitgewers). Wees gewaarsku!" (Boeke 24: Kalahari.com)

No comments:

Post a Comment

Would you like to comment, provide your review or suggest a good read?