Monday, January 30, 2012
Good read: The Red Tent / Anita Diamant
From Wikipedia.org:"The book was a New York Times bestseller, and is a perennial book club favorite. According to the Los Angeles Times review, "By giving a voice to Dinah, one of the silent female characters in Genesis, the novel has struck a chord with women who may have felt left out of biblical history. It celebrates mothers and daughters and the mysteries of the life cycle." The Christian Science Monitor wrote that the novel "vividly conjures up the ancient world of caravans, shepherds, farmers, midwives, slaves, and artisans...Diamant is a compelling narrator of a tale that has timeless resonance."
Tuesday, January 24, 2012
Wals met Matilda aanbeveel
Michiel Heyns resenseer Dan Sleigh se jongste roman soos volg in Beeld (2011-07-03): "NĂ¡ sy twee magtige historiese romans, Eilande en Afstande, pak Dan Sleigh nou ’n eietydse roman aan – en hy pak hom met mening.
Hy pak ook ’n boel ander instellings, mense en verskynsels: skrywers, uitgewers, koerante, die radio, die skole, politici; kortom, die hele Suid-Afrikaanse samelewing, met spesifieke verwysing na die vervlakking en verbastering van taalgebruik, en meer spesifiek die verval van Afrikaans.
Die boek is ’n lofsang en ’n elegie vir Afrikaans; dit is ook ’n uitbundige, opruiende, onbeskofte verlustiging in die lewenskragtigheid van die bedreigde taal." Lees die hele resensie.
Subscribe to:
Posts (Atom)