Wednesday, June 9, 2010

Stieg Larsson se "Mannen die vrouwen haten" - uitstekend!



Fantastiese misdaadroman wat op www.goedslecht.nl 98% behaal. Oorspronklik in Sweeds geskryf (2005), en die eerste titel van 'n trilogie waarvan die UP biblioteek gelukkig al drie aangeskaf het. Uit en uit die moeite werd! Kyk na: http://www.goedslecht.nl/books/2110/Stieg_Larsson_-_Mannen_die_vrouwen_haten/
(A. Warricker)

No comments:

Post a Comment

Would you like to comment, provide your review or suggest a good read?